chameleon
Dit laat jou dink

Chris Chameleon

“Ek hoop dat ons volkome onafhanklik van brandstof sal word en alle energie uit die son, see, wind en water sal put. En dat ons nie ‘n enkele taal of spesie sal laat uitsterf nie.” – Chris Chameleon, sanger-liedjieskrywer

Chris is ook een van die immergroen kunstenaars by die Innibosfees wat vandag (1 Julie) in Nelspruit afskop.