Coco Chanel
"Die geheim van tydloosheid is om dinge eenvoudig te hou, om af te skaal en dít te behou wat noodsaaklik is." - Coco Chanel
Verwante artikels
-
Coco Chanel-geïnspireerde mode
SARIE - Desember 2009
Coco Chanel was die grande dame van styl. Niemand het pêrels, ’n wit hemp en ’n manspak gedra soos Chanel nie. Vandag kan jy ook . . .
-
Coco se lekkerste parfuum
SARIE - April 2009
Coco Chanel het in 'n weeshuis grootgeword, maar dit het haar nie gekeer om een van die wêreld se grootste modeontwerpers te word nie.
-
Die Chanel-kortfliek met Nicole Kidman
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Nicole Kidman is in 2004 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die lewensverhaal van 'n parfuum
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
In die 1920’s was parfuums gewoonlik eenvoudige samestellings gegrond op een blomgeur. Maar Coco Chanel het gesê: “Ek wil vir vroue ’n kunsmatige parfuum gee, soos ’n rok, iets wat gemáák is.”
-
Herfs op jou naels
SARIE Maart 2010
Die nuutste grimeerreeks deur Chanel se Peter Philips is geïnspireer deur foto-afdrukke wat Coco Chanel agtergelaat het.
-
Klassieke pêrels inspireer Chanel
SARIE - Januarie 2011
Coco Chanel se elegante styl en haar liefde vir pêrels as bykomstigheid was die inspirasie vir dié huis se nuwe grimeerreeks, Les Perles de Chanel.
-
Pêrels
SARIE - Desember 2009
Ja, dié klassieke versiering is weer groot nuus, 'n moet-hê-item vir elke vrou (ook al is dit nagemaak, soos Coco Chanel se eie!).
-
Swart, sensueel en vleiend
SARIE - Januarie 2009
Sedert Coco Chanel in 1926 die klassieke swart rokkie bekend gestel het, is dit nie bloot baie gewild nie - dis 'n móét in elke vrou se kas.














Kry jou SARIE oral, enige tyd