Coenie de Villiers se Damaskuservaring
"Daar is niks wat jou perspektief so herstel soos om sop uit te deel aan mense wat so arm is dat hulle plastieksakke dra nie. Die Metro Evangeliese Sorg (MES) het my lewe verander. Hier het ek mense sonder ego ontmoet, wat doen wat ek glo van ons verwag word: Hulle vra nie jou kleur/kerkverband/mediese fonds nie . . .
Hulle tel hawelose mense uit die strate van sentraal-Johannesburg op, was en voed hulle, gee hulle huisvesting en bemagtig hulle om hul plek weer vol te staan. Dit was 'n Damaskuservaring om dit te sien." - Coenie de Villiers, beskermheer van Mes (www.mes.org.za)
Verwante artikels
-
Coenie de Villiers en Die Heuwels Fantasties sing saam
SARIE - Desember 2010
Dit gons nou al vir 'n wyle dat die ikoniese sanger en liedjieskrywer Coenie de Villiers gaan kragte saamspan met die talentvolle manne van Die Heuwels Fantasties.
-
Coenie de Villiers se gunstelinge
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 2
-
Julle gunsteling woorde
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3
-
Tobie Cronjé: “Spiritualiteit is vir my ...
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 2
onlosmaaklik van die res van die lewe.
















Kommentaar
Niki het gesê:
Coenie jy is 'n inspirasie op elke veld waar jou voete trap. Dankie vir hierdie getuienis.
1ste Aug. 2010, 06:58