• Karen

    Baie komiese opmerking, die een van David, lekker tong in die kies! Borsvoeding is wonderlik, maar daar is ‘n tyd en ‘n plek vir alles.