Deon Opperman
"Met Getroud met rugby wou ons wys dat rugby net soos die kerk is. Die kerk is heilig, maar die priesters val." - Deon Opperman, skrywer van Getroud met rugby. (KykNET se nuwe drama, begin Dinsdag, 7 April om 20:00) *Vir nog Getroud met rugby-stories,...
"Met Getroud met rugby wou ons wys dat rugby net soos die kerk is. Die kerk is heilig, maar die priesters val." - Deon Opperman, skrywer van Getroud met rugby. (KykNET se nuwe drama, begin Dinsdag, 7 April om 20:00)
*Vir nog Getroud met rugby-stories, lees jou Mei-uitgawe van SARIE. Op straat vanaf Maandag 6 April
**Die Hertzogprys vir drama word vanjaar vir die tweede keer aan Deon Opperman toegeken, dié keer vir sy drama Kaburu. Die prys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken. Die pryse sal op 27 Junie vanjaar oorhandig word.
Verwante artikels
-
Deon Opperman se nuwe musiekblyspel
SARIE - Maart 2011
Na aanleiding van die reuse-sukses van sy vorige musiekblyspel, Ons vir jou, het Deon Opperman Tree aan! – Dit was die dae toe ons troepies was, geskryf.
-
Deon Opperman skryf GiGi se boek
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 2
Hulle stap al tien jaar 'n pad saam en nou is Deon Opperman (skrywer van die kykNET-reeks Getroud met rugby) die spookskrywer van Survivor-wenner GiGi se boek, Nipple Caps and G-strings.














Kry jou SARIE oral, enige tyd