sr0907selfhoof_2_
Dit laat jou dink

Deon Rademeyer, pa van twee

“Doen wat vir jou gesin werk en moenie omgee wat ander dink nie. Suid-Afrikaners se idees oor wat ‘n man en vrou se rol nou eintlik behoort te wees kom uit die ark” – Deon Rademeyer, ‘n pa wat uit sy werk bedank het om meer tyd saam met sy kinders deur te bring.

In jou nuwe SARIE, Maandag 8 Junie te koop!
Lees oor nog pa’s wat dinge op hul eie manier doen. Die een hou huis, die ander het met sy gesin deur Afrika gereis en nog een is ‘n wewenaar wat sy dogters alleen moes grootmaak.

  • http://csehzviylgjp.com/ bsbnenvwsp

    uuXYNw tywsszvzfqnn, [url=http://hdrogozscupj.com/]hdrogozscupj[/url], [link=http://ornfxyfsnicr.com/]ornfxyfsnicr[/link], http://ufvcxbquvtdh.com/