Die boek wat my verander het - Ontbytsake-aanbieder, Carla van Niekerk
"Verlos deur die liefde deur Francine Rivers het my uitkyk op die liefde en die lewe verander. Dis gegrond op die Bybelverhaal van die Christen wat verlief raak op 'n prostituut. Sy liefde bly onvoorwaardelik, ongeag wat sy verkeerd doen. Ons is geneig om mense te oordeel op die uiterlike, hul dade, aansien, sukses, rykdom, dat ons vergeet van hul hart en siel. Wie is ons om te oordeel? Ons moet mekaar 'n plekkie in die son gun en tyd maak om mekaar werklik te leer ken." - Carla van Niekerk, Ontbysake-veldaanbieder.
Verwante artikels
-
Egoli-aktrise nou Kwêla-aanbieder
SARIE - November 2010
Mandi Baard (voorheen du Plooy) wat die rol van Lara in Egoli gespeel het, het aangesluit by die Kwêla-span as veldaanbieder.
-
Ontbytsake maak 'n CD saam met bekendes
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 2
Aanbieders van die kykNET-oggendprogram, Ontbytsake, het hul rol as aanbieders eenkant toe geskuif om 'n album op te neem.
-
Só lyk Jessica Simpson se leesboeklys - Desmond Tutu se boek is ook daar!
SARIE - Mei 2010
Hollywood-aktrise Jessica Simpson het 'n lekker leeslys vir haar Kindle aangeskaf, wat sy hierdie somer gaan lees.
















Kommentaar