Dit laat jou dink

Die boek wat my verander het – Ontbytsake-aanbieder, Carla van Niekerk

Verlos deur die liefde deur Francine Rivers het my uitkyk op die liefde en die lewe verander. Dis gegrond op die Bybelverhaal van die Christen wat verlief raak op ‘n prostituut. Sy liefde bly onvoorwaardelik, ongeag wat sy verkeerd doen. Ons is geneig om mense te oordeel op die uiterlike, hul dade, aansien, sukses, rykdom, dat ons vergeet van hul hart en siel. Wie is ons om te oordeel? Ons moet mekaar ‘n plekkie in die son gun en tyd maak om mekaar werklik te leer ken.” – Carla van Niekerk, Ontbysake-veldaanbieder.

  • Lynnette Nel

    met wie is Carla getroud?