Dit laat jou dink

Die Dalai Lama

“Soms skep ‘n mens ‘n dinamiese indruk deur iets te sê, en soms skep jy net so ‘n dinamiese indruk deur te swyg.” – Dalai Lama, geestelike leier van Tibet

 

*Klik hier vir die SA Friends of Tibet-webtuiste
**Sluit aan by die Facebook-groep
***Daar’s ook ‘n landwye petisie aangaande die omstrede besluit van die regering om nie die Dalai Lama in SA toe te laat vir ‘n vredeskonferensie nie.