Die één les wat Ashley Hayden geleer het
Foto’s: verskaf Galery
Dóén dit net!
"Elke verskoning het 'n vervaldatum. Dis maklik om keer op keer terug te val op dieselfde verskoning. Een vrou het my vertel sy sukkel om die gewig af te skud wat sy aangesit het deur haar swangerskappe. Toe ek vra hoe oud haar kinders is, sê sy: 8 en 10. Tyd vir 'n nuwe verskoning! Of dalk is dit tyd om die proses aan die gang te sit sodat jy nie verskonings hóéf op te diep nie. Ons verloor dikwels uit die oog dat dít wat ons wil hê eintlik binne ons bereik is. Ons bestee al ons energie daaraan om redes te vind hoekom ons dit nié kan doen nie. Gebruik eerder daardie energie ten goede en dóén dit net!" – Ashley Hayden, motiveringspreker
Lees ander kenners se kosbaarste lewenslesse in die Desember-uitgawe van SARIE (vanaf 9 November te kry).
Verwante artikels
-
Casper de Vries se hoop, vrese en lewenslesse
SARIE - September 2009
Geliefde komediant, se nuwe vertoning, BroedersAncestors, gaan oor verre verledes, vreemde voorvaders en vrot appels. Hy kyk na binne
-
Die één les wat Kerishnie Naiker geleer het
SARIE - Desember 2009
-
Dit het ons by mekaar geleer
SARIE - Mei 2009
Dis ’n wonderlike, maar dikwels komplekse verhouding. 3 Suksesvolle dogters en ma’s vertel hoe die een die ander se lewe verryk
-
Helen Zille - die lewe het my 3 goed geleer
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 2
-
Jo-Ann Strauss se kosbaarste lewensles
SARIE - Desember 2009
-
Kenners deel hul kosbaarste lewenslesse
SARIE - Desember 2009
Selfs die 'kenners' het nie al die antwoorde nie, maar hulle deel hul belangrikste lewenslesse
-
Soli Philander se hoop, vrese en lewenslesse
SARIE - Desember 2009
-
Survivor 2010: GiGi oor wat sy met haar wengeld gaan maak en die toekoms
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
GiGi, Survivor SA se wenner, het gisteraand 6 van die moontlike 9 stemme gekry. Dit was so hittete of sy het ook die publiek se stem gekry. Ashley het dié stem met net 0,61% gewen. GiGi het ‘n paar vrae op ‘n mediakonferensie beantwoord.
















Kommentaar