ashley_hayden_003
Dit laat jou dink

Die één les wat Ashley Hayden geleer het

Dóén dit net!

“Elke verskoning het ‘n vervaldatum. Dis maklik om keer op keer terug te val op dieselfde verskoning. Een vrou het my vertel sy sukkel om die gewig af te skud wat sy aangesit het deur haar swangerskappe. Toe ek vra hoe oud haar kinders is, sê sy: 8 en 10. Tyd vir ‘n nuwe verskoning! Of dalk is dit tyd om die proses aan die gang te sit sodat jy nie verskonings hóéf op te diep nie. Ons verloor dikwels uit die oog dat dít wat ons wil hê eintlik binne ons bereik is. Ons bestee al ons energie daaraan om redes te vind hoekom ons dit nié kan doen nie. Gebruik eerder daardie energie ten goede en dóén dit net!” – Ashley Hayden, motiveringspreker

Lees ander kenners se kosbaarste lewenslesse in die Desember-uitgawe van SARIE (vanaf 9 November te kry).

  • http://cndujhhpgvhc.com/ fwdijpwel

    lT9Jl7 mczwfmmewqta, [url=http://nvbthjrbpgvk.com/]nvbthjrbpgvk[/url], [link=http://xxozmjxdnxls.com/]xxozmjxdnxls[/link], http://hhzbnnwizgkl.com/

  • sdnkliqmj

    xI4tCg judckblrvhch, [url=http://gkoztluvkewj.com/]gkoztluvkewj[/url], [link=http://uyrrhbqggbga.com/]uyrrhbqggbga[/link], http://fywedaedusyl.com/

  • hzolynaxhet

    lA1neT smqphayqodma, [url=http://oicjwziwdqze.com/]oicjwziwdqze[/url], [link=http://aqiqbtlqwtkk.com/]aqiqbtlqwtkk[/link], http://vrhwfkdtlbcf.com/