Die grootste geskenk . . .

Deur Suzette Truter, SARIE - November 2009

Die grootste geskenk . . . Foto’s: Phyllis Green Galery

Een van die grootste geskenke wat jy vir iemand kan gee, is om regtig te luister, sê Rosemary Clark, lewensafrigter en Time to Think-konsultant van Johannesburg.

Luister op 'n manier wat die ander persoon aanmoedig om sy sê te sê, nuut te dink en só dinge te ontdek wat hy nog nie weet nie. Maak duidelik hoeveel tyd jy het en gee dan jou onverdeelde aandag - al is dit net 5 minute. Moet hom nie in die rede val nie. Hou op huis skoonmaak of jou tas inpak. Kyk hom in die oë as hy praat, maar hou dit ontspanne. Dis lekker om te voel dít wat jy dink, maak regtig saak.

Verwante artikels

  • Hanteer konflik reg

    SARIE - Oktober 2007

    Skram jy weg van konfrontasie omdat dit so onaangenaam kan wees? Probeer ’n ander benadering en kyk watter verskil dit maak

  • Konflik op kantoor –stry gerus!

    Konflik op kantoor –stry gerus!

    SARIE - April 2008

    In elke werkplek loop die gemoedere soms hoog. Dis nie noodwendig negatief nie. Jy moet konflik net reg hanteer

  • Uitgebrand? Kry weer lewe

    Uitgebrand? Kry weer lewe

    SARIE - November 2006

    Jy was nog altyd energiek en toegewy in jou werk – maar nou’t jy belangstelling verloor. Jy is dalk besig om uit te brand. Die goeie nuus: Jy kan maklik weer asem skep in die nuwe jaar wat voorlê

Kommentaar

Web Development by FormFunction