Dit laat jou dink

Die wonder van die kunste

“Ons is bederf. Met tegnologie, inligting, chicken nugget-happies en kitsvermaak. Twitter in die toilet en Facebook op ons fone . . . Daarom is dit verfrissend om ‘n slag die wonder van eenvoud in ‘n Oudtshoornse teater te kan ervaar – meesterlike spel, ‘n koor wat sing omdat dit vir hulle lekker is en ‘n band to die for!”
Uit Krit-rubriek, 6 April, deur Marenet Jordaan