Dit laat jou dink

Dink aan jouself

In ‘n onlangse opname wat ons op sarie.com gedoen het, het:

48.3% van julle gesê julle oefen nie gereeld nie

en 28% van julle het gesê julle skeep jullself af omdat julle te besig is.

Dit is ongelooflik belangrik om heel eerste rus in jou eie gemoed te hê, dan sal dit oorspoel na jou gesin en die res van jou lewe toe, so maak ‘n punt daarvan om élke dag tyd te maak vir JOUSELF!