ys4f9985
Dit laat jou dink

Dink voor jy koop

Jy gaan winkel toe vir een rok, maar kom met twee sakke tuis. Koop jy om van stres ontslae te raak?

Wil jy jouself beloon omdat jy swaarmoedig voel?

Adverteerders probeer juis hierdie gevoelens uitbuit. Voor jy weer winkels toe gaan, raak net eers bewus van hoe jy voel. En handhaaf balans.

*Sanlam persoonlike Finansies