credit_neville_lockhart
Dit laat jou dink

Dis ek, Anna – KKNK

Sommige mense raak ontsteld as hulle die produksie sien. Maar jy kan nie kanker met Disprin behandel nie.” – akteur Peter Taljaard, wat die rol van die pedofiel speel in Dis ek, Anna, in die Krit-feeskoerant van 6 April.

* In ons Mei-uitgawe (nóú te koop) gesels SARIE met die skrywer van die boek Dis ek, Anna, Anchien Troskie, én ‘n kenner gee raad oor hoe om jou kind te help as mishandeling met hom of haar gebeur. As jy by die fees is, koop jou Mei-uitgawe by die SARIE-stalletjie en kom kry ook ander lekker winskopies.

* Lees meer oor die toneelstuk – Dis ek, Anna – by die KKNK.