Dís spiritualiteit . . .
Foto’s: Phyllis Green Galery
"Spiritualiteit is 'n groot woord, dit voel byna onpersoonlik. Ek sien dit eerder as 'n lewende, daaglikse, intieme verhouding met God. Dis vir my 'n realiteit om tyd saam met Hom deur te bring, nie net in my stiltetyd nie, maar om Hom in alles te ken, my vreugdes met Hom te deel en ook in moeilike tye te weet Hy is by my.
"Kortom, Christus is my lewe en om vir sy eer te leef is die passie van my hart!" - Retief Burger, sanger.
Retief se nuwe CD en DVD, Luidkeels oorgegee, is nou beskikbaar. Besoek Luidkeels se webtuiste vir datums van konsertoptredes en meer.
Verwante artikels
-
5 minute met Koos van der Merwe
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 1
-
Die Flooze oor spiritualiteit
SARIE - Januarie 2011
-
Ek groei geestelik, hy nié
SARIE - Desember 2008
Jy wil kerk toe gaan, maar jou man wil eerder sy koerant lees.
-
Leef 100%
SARIE - Augustus 2006
-
Shaleen Surtie-Richards oor spiritualiteit: "Ek's nou nie die Engel Gabriël se bloedsustertjie nie..."
SARIE Julie 2010
-
Tobie Cronjé oor spiritualiteit
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 1














Kommentaar