Dit laat jou dink

Dís spiritualiteit . . .

“Spiritualiteit is ‘n groot woord, dit voel byna onpersoonlik. Ek sien dit eerder as ‘n lewende, daaglikse, intieme verhouding met God. Dis vir my ‘n realiteit om tyd saam met Hom deur te bring, nie net in my stiltetyd nie, maar om Hom in alles te ken, my vreugdes met Hom te deel en ook in moeilike tye te weet Hy is by my.

“Kortom, Christus is my lewe en om vir sy eer te leef is die passie van my hart!” – Retief Burger, sanger.

Retief se nuwe CD en DVD, Luidkeels oorgegee, is nou beskikbaar. Besoek Luidkeels se webtuiste vir datums van konsertoptredes en meer.