Dís wat jou date laat skeefloop - mans vertel
Dis jul eerste afspraak en jy hoop op meer... maar hy bel nie. Die manne vertel self wat jy dalk verkeerd gedoen het:
"Ek kry gereeld die indruk vroue wil hê ek moet hul geldelike probleme oplos of hulle geriefliker laat leef," sê Menno, 'n 63-jarige entrepreneur van Kaapstad.
"Moet ook nie vertel dat jy en jou eks nog goeie vriende is nie. Daar is 'n rede hoekom hy jou eks is," sê Conrad (28), entrepreneur van die Paarl.
Lees wat nog mans te sê het in jou Junie-SARIE
Verwante artikels
-
'n Mooie afspraak vir 2
SARIE - Februarie 2009
'n Heel eerste date of jul soveelste Valentysdag saam - en jy op jou heel mooiste!
-
Ek kies my ‘blind date’ bo beroep
Ek was ook eens een van die vroue wat my enkellopende status geniet en verdedig het. Ek het selfs verkondig hoe ek “nooit sal trou” nie. (“Tevrede op my eentjie” – SARIE, Augustus 2009)
-
Hoe die liefde werk
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1
Die liefde en verhoudings kom in allerlei gedaantes. Hoe hou ’n mens dit lewend?
-
Jy praat te veel oor jou eks - mans gee raad
SARIE - Mei 2010
-
Meneer, brei jou emosionele woordeskat uit - 'n kenner sê hoe
-
sarie.com-gebruiker verruil loopbaan vir 'n 'blind date'
SARIE - Oktober 2009
-
Tammy-Anne: "Die liefde is 'n reis"
SARIE - Februarie 2010
Sy hou van haar 'Tammy-tyd' en is gans te besig vir 'n man. Tog het TV-aanbieder Tammy-Anne Fortuin saam met SARIE 'n liefdesghoeroe besoek vir 'n kykie na romanse in haar lewe...
-
Top 5 liefde- en spanningsboeke
SARIE - April 2010
Hoekom is dit so dat mense eenvoudig nie ongekompliseerd deur die lewe kan gaan nie? Of dit nou in jou professionele lewe of persoonlike lewe is, mense soek altyd na dinge om dit opwindender en interessanter te maak.
-
Vicky Davis oor die liefde, Gretha Wiid
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3
Ons het haar leer ken in Pasella en 7de Laan, maar Vicky Davis se lewe strek van Bollywood tot Rome. En sy't sterk menings - van Gretha Wiid tot Steve!














Kommentaar
Laudine het gesê:
Ek ken vir Conrad persoonlik.Hy bly tans saam met my kêrel,en ek sal graag een van die vroue wil wees wat ons menigs ook kan uitlig oor wat mans verkeerd doen! Het dit baie geniet om die artikel te lees en lekker gelag! Sarie is tops!
18de Mei. 2010, 13:20