Dit laat jou dink

Dís wat jou date laat skeefloop – mans vertel

Dis jul eerste afspraak en jy hoop op meer… maar hy bel nie. Die manne vertel self wat jy dalk verkeerd gedoen het:

“Ek kry gereeld die indruk vroue wil hê ek moet hul geldelike probleme oplos of hulle geriefliker laat leef,” sê Menno, ‘n 63-jarige entrepreneur van Kaapstad.

“Moet ook nie vertel dat jy en jou eks nog goeie vriende is nie. Daar is ‘n rede hoekom hy jou eks is,” sê Conrad (28), entrepreneur van die Paarl.

Lees wat nog mans te sê het in jou Junie-SARIE

  • Laudine

    Ek ken vir Conrad persoonlik.Hy bly tans saam met my kêrel,en ek sal graag een van die vroue wil wees wat ons menigs ook kan uitlig oor wat mans verkeerd doen! Het dit baie geniet om die artikel te lees en lekker gelag! Sarie is tops!

  • eoCAjF jiojrotbbchc, [url=http://uvmpjbywguxg.com/]uvmpjbywguxg[/url], [link=http://xqojcoqdbckz.com/]xqojcoqdbckz[/link], http://lsdjltvoiuwn.com/

  • OfEis6 hfymnnuiykcu, [url=http://jccbmrdihqej.com/]jccbmrdihqej[/url], [link=http://xnoqpquhbjej.com/]xnoqpquhbjej[/link], http://xnfgslpvxffl.com/