• Antoinette de Freitas

    Ek is `n groot aanhanger van Oprah, sy is sekerlik die wonderlikse mens wat ek nog oot gesien het en ek wens ek kan net `n fraksie van haar intelegensie he maar ek ek sal graag haar wou ontmoet en begeesterterd raak deur haar positiwiteit. Wat `n wonderlike voorbeeld van deursetingsvermoe en integriteit. Ek dink sy is so awsome ek kan nie aan iemand aanders dink wat vir my meer wonderlik is as sy nie. Ek sou my lewe gee om net haar eenkeer in my leeftyd te sien, en dit is nie meer lank nie want ek is nou 61 jaar oud. Sy is voorwaar my idol en ek is nie skaam om dit te se nie, want dit is waar. Wat `n merkwaardige vrou, ek kan net droom om ooit so te wees.