Dit laat jou dink

Dit help met winter-blues

Knoop jou lyf soos ’n koeksister in ’n verhitte oefenlokaal. ’n Vogtige 40 ºC maak jou lyf meer soepel en verminder jou kanse om seer te kry. Bikram-joga verminder stres, vermeerder jou energie en konsentrasie, en verbeter jou bloedsirkulasie, spysvertering en slaap.

[box:full:grey:both]

Oefenlokale

  • Sandton 011 268 0642
  • Fourways 011 465 5777
  • Randburg 011 791 6228
  • Kaapstad 021 421 8136

[/box]

Sien SARIE Gesond Winter 2011 vir nog wenke om jou dié Winter knus te hou –  Nou op die rakke!