Dit het die resessie ons geleer
Die resessie is nie nét sleg nie. Dís wat ons nou weet, sê Carl Fischer van Capitec Bank:
1. Spaar - Al spaar jy net van nóú af 10% van jou salaris, sal dit jou help in finansieel onseker tye.
2. Begroot - Werk 'n begroting uit en hou daarby.
3. Maak die hele gesin betrokke - Kry finansiële kennis sodat jy dit ook aan jou kinders kan oordra.
4. Ken jou krediet - Voordat jy aansoek doen vir 'n verband of kredietkaart, weet eers wat jy reeds skuld, hoeveel rente jy gaan betaal en wat die slaggate is.
5. Betaal skuld af - Betaal die skuld waarop jy die meeste rente betaal eerste af. Dis gewoonlik krediet en winkelkaarte en 'n oortrokke bankrekening.
Besoek www.capitec.co.za vir meer inligting.
Verwante artikels
-
My geld – joune of ons s’n?
SARIE - November 2009
Die meeste SA vroue sê hulle is finansieel onafhanklik. Tog verwag party dat hul man hulle moet onderhou. Hoe werk júl geldsake?
-
Só spaar Toast Coetzer geld
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
-
Sol Kerzner oor kinders, geld en geluk
SARIE - September 2009
-
Wat geld nie kan koop nie . . .
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
-
Wat is jou geldpersoonlikheid?
SARIE - April 2009
Dink jy en jou maat dieselfde oor geld of stry julle daaroor? Leer om saam te werk vir groter finansiële sukses.
















Kommentaar