Dit laat jou dink

“Dít kan ek nie weerstaan nie!”

Wat is daardie een peuselhappie wat jy net nie kan weerstaan nie?

Só het julle op sarie.com se meningspeiling gestem:

  • Sjokolade  33.3%
  • Biltong  23.1%
  • Chips!  16.7%
  • Koekies  3.2%
  • Enigiets – ek sukkel om snoepgoed te weerstaan  23.7%

En op Facebook?

“Cupcakes met wit icing”
“My mariebeskuitjie fudge”
“Daai flippen paaseier rak in woolies!”
“Chilli bites! Hoe meer dit brand, hoe beter!”
“Lekker biltong met geel vet op vars wit brood en baie botter!”
“Ek kan nie fishcakes weerstaan nie!”
“Sjokolade”