Dit laat jou dink

Dit kan jou geluk kelder

Hoekom die boek?

Ek was ’n sukses-slaaf. Terapie en ’n dekade van studie het my gewys hoekom, hoe dit my geluk gekelder het, en hoe om te verander. My boek kan ander help. Jou
brein kan jou geluk in sekondes verander.

Jou boodskap?

Ons vind geluk as ons luister na ons unieke self, nie na ons ouers of materialistiese kultuur nie; as ons lewe vir passie en intieme verhoudings, nie eerste plekke of rykdom nie.