Donna Karan (van DKNY-faam)
Hoe definieer jy skoonheid, en wat maak 'n vrou vir jou mooi?"Skoonheid gaan oor individualiteit en hoe gemaklik iemand met hulself is. Dit kom regtig van binne na buite. Dit kan nie en sal nie andersom werk nie. Jy móét mooi voel - maak nie saak hoe...
Hoe definieer jy skoonheid, en wat maak 'n vrou vir jou mooi?
"Skoonheid gaan oor individualiteit en hoe gemaklik iemand met hulself is. Dit kom regtig van binne na buite. Dit kan nie en sal nie andersom werk nie. Jy móét mooi voel - maak nie saak hoe jy lyk nie - vir ander om jou skoonheid op te merk." - Donna Karan, mode-ikoon (DKNY)
**Lees die volledige eksklusiewe onderhoud in jou nuutste SARIE of volg die skakel hieronder
Verwante artikels
-
Donna Karan gesels eksklusief met SARIE
SARIE - April 2009 | Kommentaar: 1
Mode-ikoon Donna Karan gesels eksklusief met SARIE oor haar nuwe blomgeur, Be Delicious Fresh Blossom.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd