sr090513website2rz
Dit laat jou dink

Dot Serfontein

”Die Sarie is mos juis begin om die moderne geletterde vrou wenke te gee oor hoe om haar loopbaan professioneel by haar opdrag as tuisteskepper in te pas, sodat sy ongekende hoogtes van selfvervulling kan bereik.” – Skrywer Dot Serfontein in haar memoires, Vrypas, wat pas by Protea Boekhuis verskyn het. Sy het in die jare 50 tot 70 ‘n ”magdom” kortverhale, sketse en ses vervolgverhale vir SARIE geskryf.

Koop haar boek hier