Dr. Eve oor affairs
"'n Flirtasie is 'n natuulike reaksie op ander mense. Maar dis onaanvaarbaar as hy jou ignoreer of lank alleen laat terwyl hy sy 'rondtes' doen." - Dr. Eve, kliniese seksuoloog en SARIE-sekskenner
In die Februarie-uitgawe van SARIE praat Dr. Eve oor affairs, jaloesie en flirtasies. 6 lesers deel hulle stories en Dr. Eve gee raad.
Verwante artikels
-
"My kêrel floreer op flankeer"
SARIE - Februarie 2010
-
Affairs - Wat dryf die ander vrou
SARIE September 2010
-
Affairs met bekendes: Wat dryf die ander vrou?
SARIE September 2010
Die een ná die ander bekende man se buite-egtelike verhouding(s) kom deesdae op die lappe. Die vraag is: Watter soort vrou begewe haar in só ’n riskante situasie?
-
Dr Eve-dilemma: "Seks was nog nooit lekker"
SARIE - September 2009
Vraag: Ek is 27 en seks was nog nooit lekker nie, al het ek verskillende tegnieke probeer. Ek probeer die indruk by my vriend skep dat ek nie in seks belangstel nie.
-
Dr. Eve-dilemma: "My vriend stel weke lank nie in seks belang nie."
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 3
Probleem: My vriend stel weke lank nie in seks belang nie. Dink jy hy het 'n affair?
-
Gaan hy my bo sy vrou kies?
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 1
-
Maak jou libido wakker: 8 maniere hoe
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 2
Jy voel net nooit meer die passie nie – temoeg, te ontevrede, te gestres . . . Die rede vir jou tanende seksdrang is dalk baie eenvoudig en makliker om op te kikker as wat jy dink.
-
Om 'n affair te hê - twee vroue vertel openhartig
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 37
Twee vroue, twee affairs, twee kante van die saak
-
SARIE-forumgebruiker oor affairs
SARIE - Junie 2009
-
Stilbly is ook 'n antwoord
SARIE - Maart 2011
-
Vergifnis na 'n affair?
SARIE - Maart 2011
















Kommentaar
Koos Meyer het gesê:
Ek gaan deur dieselde ding, my vrou het al in Maart 2007 begin met 'n affair met 'n ander man, sy het uit ons huis geloop September 2010 met die woorde "Ek Los jou" Daarna het sy met leuens en lieg stories my probeer skei, wat ons tersyde gestel (ek en my prokereur) het. Ek het alles probeer om my dogters te kontak met geen wel slae nie. Sy bly vir my se ons dogters is oud genog om hulle eie besluite te maak, hulle is 24 en 21 jaar oud, en hulle bly saam met haar by die ander man,( wat ook met 'n swart vrou geslaap het, die swart vrou het vir hom as 'n huis hulp gewerk, sy het ook by ons gewerk watb ek nie van geweet het nie) sy het my kom sien en my vertel wat gebeur het. Wat kan ek doen om met my dogters te praat Koos
13de Feb. 2012, 10:44Belinda Schafer het gesê:
Ek dink kinders moet van matriek af geleer word oor verskillende persoonlikhede ...en watter invloed dit op jou huwelik en lewe kan he...sodat jongmense ingelig is. My man het van opwinding gehou en was aan opwinding en adrenalien verslaafde.My man het vir een en n halwe jaar rondgeloop en hy het nie aan sy huwelik gewerk nie, totdat hy uitgevang is, toe wil hy skielik alles regmaak en toe verstaan hy skielik wat hy gehad het. Toe wil hy my terug he. Toe is ek glad nie so n groot probleem soos wat hy aan die ander vrou vertel het nie. Toe wil hy my vat net soos ek is. Dit is gewoonlik teen daardie tyd te laat. Hoekom nie maar die probleme van die begin af uitsorteer nie. Geen mens kan so n persoon weer vertrou nie. Ek dink daar moet n standaard aantal jare vir n huwelik vastestel word (20 jaar), wat later verstryk...en dan kan jy besluit of jy nog wil aangaan. Mans is net nie sterk genoeg om enduit vol te hou nie. En hulle breins snap nie waaroor dit eintlik gaan nie. Ons kan onsself maar net sowel verkoop aan n man vir 20 jaar en dan kan hy ons betaal aan die einde van die tydperk...sodat hy weer iemand anders kan gaan soek. Dit sal mens baie drama en seerkry spaar.
13de Okt. 2011, 17:26audrey het gesê:
dr eve my man is altyd vriendelik met ander vroue as met my vernaam as ons saam is ek weet nie regtig hoe is hy sonder my met hulle nie. hy se hy sal hul net groet want vriendelikheid kos niks maar wanneer ons 'n verskil gehad het dan is hy oor vriendelik met hulle en dan is hy lelik met my ek voel heeltemal onseker oor myself, ons verhouding en die manier hoe hy my behandel. sy familie se ek is kinderagtig en jaloers om met hom te praat daaroor want as ek met hom praat dan word hy kwaad vir my en se my sleg. as ek dan vir hul raad vra dan praat hul agter my rug sleg en se dan ek is jaloers en kinderagtig ek weet ek is onseker oor ons verhouding want hy het my 2 jaar en 4 maande terug geskei oordat ons glo te veel baklei en ek glo 'n verhouding met 'n ander ou gehad het wat hy vir die ou gese het die ou moet my vat en vir my gaan sorg dit was ook glo in die skei brief gese toe hy my agter my rug gaan skei het ja ons is nog steeds saam maar dinge wil net nie floreer nie en soms voel ek als is my skuld dis hoekom niks wil regkom nie maar ek gee tog my als en ek vra tog om verskoning al is dit nie my skuld nie.
26ste Jan. 2010, 08:43Eerlike Ella het gesê:
Ek wonder of ons nie moet begin wonder oor die huwelik as instelling nie? As dit so moeilik is vir mans om aan een vrou getrou te wees - hoekom trou almal dan? Dalk omdat dit van hulle verwag word? Dalk omdat hulle kinders wil he? Ek het al met heelwat mans hieroor gepraat - na my eie man ook rondgeloop het - en omtrent almal het al rondgeloop of sal dit doen as hulle weet hulle sal nie uitgevang word nie. Is dit die waarheid? Ek daag die manne uit om eerlik te wees - hier is jou kans om anoniem die waarheid te praat en 'n klomp vroue dalk baie ontnugtering te spaar, of nie???
18de Jan. 2010, 19:17