sr1001gesonddinge_dreve
Dit laat jou dink

Dr. Eve oor affairs

“‘n Flirtasie is ‘n natuulike reaksie op ander mense. Maar dis onaanvaarbaar as hy jou ignoreer of lank alleen laat terwyl hy sy ‘rondtes’ doen.” – Dr. Eve, kliniese seksuoloog en SARIE-sekskenner

In die Februarie-uitgawe van SARIE praat Dr. Eve oor affairs, jaloesie en flirtasies. 6 lesers deel hulle stories en Dr. Eve gee raad.

  • Eerlike Ella

    Ek wonder of ons nie moet begin wonder oor die huwelik as instelling nie? As dit so moeilik is vir mans om aan een vrou getrou te wees – hoekom trou almal dan? Dalk omdat dit van hulle verwag word? Dalk omdat hulle kinders wil he?
    Ek het al met heelwat mans hieroor gepraat – na my eie man ook rondgeloop het – en omtrent almal het al rondgeloop of sal dit doen as hulle weet hulle sal nie uitgevang word nie.
    Is dit die waarheid?
    Ek daag die manne uit om eerlik te wees – hier is jou kans om anoniem die waarheid te praat en ‘n klomp vroue dalk baie ontnugtering te spaar, of nie???

  • audrey

    dr eve my man is altyd vriendelik met ander vroue as met my vernaam as ons saam is ek weet nie regtig hoe is hy sonder my met hulle nie. hy se hy sal hul net groet want vriendelikheid kos niks maar wanneer ons ‘n verskil gehad het dan is hy oor vriendelik met hulle en dan is hy lelik met my ek voel heeltemal onseker oor myself, ons verhouding en die manier hoe hy my behandel. sy familie se ek is kinderagtig en jaloers om met hom te praat daaroor want as ek met hom praat dan word hy kwaad vir my en se my sleg. as ek dan vir hul raad vra dan praat hul agter my rug sleg en se dan ek is jaloers en kinderagtig ek weet ek is onseker oor ons verhouding want hy het my 2 jaar en 4 maande terug geskei oordat ons glo te veel baklei en ek glo ‘n verhouding met ‘n ander ou gehad het wat hy vir die ou gese het die ou moet my vat en vir my gaan sorg dit was ook glo in die skei brief gese toe hy my agter my rug gaan skei het ja ons is nog steeds saam maar dinge wil net nie floreer nie en soms voel ek als is my skuld dis hoekom niks wil regkom nie maar ek gee tog my als en ek vra tog om verskoning al is dit nie my skuld nie.

  • http://avuiidgeqtkx.com/ zedrrxmyrma

    Wh7udv ouslmkrjmhjx, [url=http://xyxighwmdmzk.com/]xyxighwmdmzk[/url], [link=http://rjwtktmwzjiv.com/]rjwtktmwzjiv[/link], http://fzgwhasxrsty.com/

  • Belinda Schafer

    Ek dink kinders moet van matriek af geleer word oor verskillende persoonlikhede …en watter invloed dit op jou huwelik en lewe kan he…sodat jongmense ingelig is. My man het van opwinding gehou en was aan opwinding en adrenalien verslaafde.My man het vir een en n halwe jaar rondgeloop en hy het nie aan sy huwelik gewerk nie, totdat hy uitgevang is, toe wil hy skielik alles regmaak en toe verstaan hy skielik wat hy gehad het. Toe wil hy my terug he. Toe is ek glad nie so n groot probleem soos wat hy aan die ander vrou vertel het nie. Toe wil hy my vat net soos ek is. Dit is gewoonlik teen daardie tyd te laat. Hoekom nie maar die probleme van die begin af uitsorteer nie. Geen mens kan so n persoon weer vertrou nie. Ek dink daar moet n standaard aantal jare vir n huwelik vastestel word (20 jaar), wat later verstryk…en dan kan jy besluit of jy nog wil aangaan. Mans is net nie sterk genoeg om enduit vol te hou nie. En hulle breins snap nie waaroor dit eintlik gaan nie. Ons kan onsself maar net sowel verkoop aan n man vir 20 jaar en dan kan hy ons betaal aan die einde van die tydperk…sodat hy weer iemand anders kan gaan soek. Dit sal mens baie drama en seerkry spaar.

  • Koos Meyer

    Ek gaan deur dieselde ding, my vrou het al in Maart 2007 begin met ‘n affair met ‘n ander man, sy het uit ons huis geloop September 2010 met die woorde "Ek Los jou" Daarna het sy met leuens en lieg stories my probeer skei, wat ons tersyde gestel (ek en my prokereur) het. Ek het alles probeer om my dogters te kontak met geen wel slae nie. Sy bly vir my se ons dogters is oud genog om hulle eie besluite te maak, hulle is 24 en 21 jaar oud, en hulle bly saam met haar by die ander man,( wat ook met ‘n swart vrou geslaap het, die swart vrou het vir hom as ‘n huis hulp gewerk, sy het ook by ons gewerk watb ek nie van geweet het nie) sy het my kom sien en my vertel wat gebeur het. Wat kan ek doen om met my dogters te praat
    Koos

  • johan

    Ek is ‘n paar maal deur vrouens genader vir seks maar na 19 jaar is ek nog getrou aan haar maar sy kan dit nie se nie