"Een van my stokperdjies is huil" - Nataniël

Deur Nataniël, SARIE - April 2010

"Een van my stokperdjies is huil" - Nataniël Foto’s: Clinton Lubbe Galery

"Een van my stokperdjies is huil, dis die een ding wat sorg dat ek nooit die kluts sal kwytraak nie. Ongelukkig het ek af en toe 'n goeie of besige week en kry dan nie tyd of rede vir 'n behoorlike tranedal nie. Die enigste oplossing is dan my suster se trou-DVD. Nie 'n ui of Meryl Streep op haar beste kan my so laat ineenstort nie." - Nataniël

Verwante artikels

  • Aarde toe

    SARIE - Mei 2005

    G’n mens het ooit gedink dat my broer eendag sy hart sou verloor en ’n posseël op ’n troukaartjie plak nie. Maar so bly die lewe ons verras en ry ek en my familie - uitgevat in ons duurste klere - uiteindelik die Paarl binne vir die groot geleentheid.

  • As liefde loop lê

    SARIE - Junie 2005

    Vir die eerste keer in maande loop ek weer rond op Kaalkop, verstom dat ek so lank kon wegbly.

  • Nataniël oor kragonderbrekings

    Nataniël oor kragonderbrekings

    SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1

  • Nataniël oor ons land

    Nataniël oor ons land

    SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 4

  • Nataniël: Kaalkop saamsleep

    Nataniël: Kaalkop saamsleep

    SARIE Julie 2010

    Daar was ’n vrou, taamlik bekend in sekere kringe, wat blykbaar net nie uitgepraat kon raak oor die feit dat sy geskei is nie.

Kommentaar

  • Hallo hoe kan ek die hele artikel oor "huil" kry ? Dis vir my so mooi -maar alles van Nataniel is mooi, ek is verlief op sy hart.

    25ste Okt. 2011, 12:52

Web Development by FormFunction