"Ek het besef ek is oor hom toe ek..."

SARIE Augustus 2010

"Sy ou hemp kon weggooi en dit nie gereeld teen my vasgedruk het nie."

"Hom nie meer 'herken' het op straat nie - sy skouers, sy hare, die manier van stap."

"Hom saam met 'n ander meisie gesien het en dit nie soos 'n dolksteek gevoel het nie."

"Hom raakloop en oor koeitjies en kalfies kon gesels - sonder enige uitwerking op my!"

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction