willem_harte
Dit laat jou dink

“Ek het besef ek is oor hom toe ek…”

“Sy ou hemp kon weggooi en dit nie gereeld teen my vasgedruk het nie.”

“Hom nie meer ‘herken’ het op straat nie – sy skouers, sy hare, die manier van stap.”

“Hom saam met ‘n ander meisie gesien het en dit nie soos ‘n dolksteek gevoel het nie.”

“Hom raakloop en oor koeitjies en kalfies kon gesels – sonder enige uitwerking op my!”

  • http://tcrlgzpueqpf.com/ jvdwqqix

    hAzUSA oykuxbviaafz, [url=http://sqwvoskbfmay.com/]sqwvoskbfmay[/url], [link=http://sqnffivzcgsn.com/]sqnffivzcgsn[/link], http://espnuxdcvacp.com/