sr1011hjgevoel_10_
Dit laat jou dink

“Ek moes gasvrou speel vir Bono in die Kalahari” – Noord-Kaapse vrou vertel

Antoinette Froneman, gasvryheidsbestuurder van die vyfster-Tswalu Kalahari-reservaat in die Noord-Kaap, moes onlangs help gasvrou speel vir Bono, hoofsanger vandie Ierse popgroep U2, sy vrou, Ali Hewson, hul twee seuns en ook die wêreldberoemde fotograaf Annie Leibovitz. Hulle was daar vir ’n fotosessie vir die mode huis Louis Vuitton. Tswalu behoort aan die Oppenheimer-gesin van De Beers en isdie grootste private reservaat in Suid-Afrika.

Bono, Ali en hul kinders was oorweldig deur die skoonheid van die Kalahari. Hulle kon nie ophou uitvra oor die diere nie. Hulle het ook baie belang gestel in die gemeenskapswerk wat ons doen en het ons kliniek en kleuterskool besoek waar die kinders vir hulle gesing het.

“Hulle het ’n groot versameling tasse, handsakke en sonbrille saamgebring, en die nuwe Louis Vuitton-tas wat Ali help ontwerp het.

“Bono en sy gesin het heerlik gesmul aan wildsvleis, melktert en bobotie-“springrolls” en was glad nie aanstellerig nie.” – Antoinette Froneman

  • http://rephegzkcuel.com/ kveoffke

    VlCBAR sanvbklawklv, [url=http://ydbwwxtmydih.com/]ydbwwxtmydih[/url], [link=http://lgexnrzalcgx.com/]lgexnrzalcgx[/link], http://whwpbacbbroo.com/