"Ek verkwalik myself" - Adv Barbie se ma
“Ek verkwalik myself daarvoor. Ek het in my ongelukkige huwelik gebly omdat ek gedink het ek kan nie wegbreek nie. My voorbeeld as ma het haar op ’n manier in Dirk se arms gedryf. Sy het van kleins af geleer om ’n man te please.” - Susan Lemmer, Cézanne Visser (advokaat Barbie) se ma.
* Lees die aangrypende onderhoud met Susan Lemmer in die nuutste Julie-SARIE.
Verwante artikels
-
Cézanne se nuwe wêreld
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 7
Cézanne Visser (Advokaat Barbie) het klaar een goeie vriendin in Pretoria Sentraal-gevangenis gemaak.
-
Cézanne Visser se ma: "My lewe val uitmekaar"
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 15
Jou kind bly jou kind. Susan Lemmer, ma van die veelbesproke adv. Barbie, deel haar gevoelens met SARIE-joernalis Martie Swanepoel, wat ’n boek oor Cézanne skryf
-
EKSKLUSIEF: Cezanne se eerste week in die tronk
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 88
Cezanne Visser het die eerste week van haar sewe jaar tronkstraf agter die blad en sy probeer so dapper as moontlik om aan te pas.














Kommentaar
Bandi het gesê:
Susan, jy is n STER van n MA. Jy is n voorbeeld vie alle ma s. Ek bid vir jou !!!
21ste Jul. 2010, 21:18