sr1007advbarbie010
Dit laat jou dink

“Ek verkwalik myself” – Adv Barbie se ma

“Ek verkwalik myself daarvoor. Ek het in my ongelukkige huwelik gebly omdat ek gedink het ek kan nie wegbreek nie. My voorbeeld as ma het haar op ’n manier in Dirk se arms gedryf. Sy het van kleins af geleer om ’n man te please.” – Susan Lemmer, Cézanne Visser (advokaat Barbie) se ma.

* Lees die aangrypende onderhoud met Susan Lemmer in die nuutste Julie-SARIE.

  • http://www.Sarie.com Bandi

    Susan, jy is n STER van n MA. Jy is n voorbeeld vie alle ma s. Ek bid vir jou !!!