"Ek's verlief op my vriendin se eks"
"My beste vriendin het baie swaargekry toe sy en haar man geskei is en sy is nóú eers oor hom, sê sy. Ek en hy het mekaar toevallig raakgeloop en begin gesels en daar is regtig die moontlikheid van iets besonders tussen ons. Ek voel baie aangetrokke tot hom, maar is huiwerig..."
In jou Mei-uitgawe van SARIE gee 'n kenner haar raad oor hierdie dilemma.
Verwante artikels
-
Jy’s so verlief . . . maar die skaal trek swaar. Hoekom?
SARIE - Julie 2009
Daar is ’n nuwe liefde in jou lewe – en jou jeans pas nie meer nie. Ja, daar ís ’n verband.
-
My seun is gay
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 7
My seun (17) sê hy is gay. Hy was nog nooit ’n “tipiese” seun nie – hy is kunstig en help graag met binneversiering. Hy is nie vroulik of meisierig nie, en het baie seuns- en meisiemaats.
-
Vriendinne is soos ...
Dis seker omdat ek (weer eens) op ’n dieet is dat ek die interessante gewaarwording gekry het. Daar’s wel ’n vrou in elke geur, maar ook ’n vriendin in elke spys en drank.














Kommentaar