Dit laat jou dink

“Ek’s verlief op my vriendin se eks”

“My beste vriendin het baie swaargekry toe sy en haar man geskei is en sy is nóú eers oor hom, sê sy. Ek en hy het mekaar toevallig raakgeloop en begin gesels en daar is regtig die moontlikheid van iets besonders tussen ons. Ek voel baie aangetrokke tot hom, maar is huiwerig…”

In jou Mei-uitgawe van SARIE gee ‘n kenner haar raad oor hierdie dilemma.