Elize Cawood oor haar stryd teen servikale kanker
"Ek is oor baie dinge dankbaar. Ek het mense gesien met wie dit baie slegter gaan. Elke keer as ek by die onkologie-sentrum uitloop, het ek dankie gesê dat ek oukei is. Ek het nooit gedink ek gaan nie oukei wees nie. Ek het altyd geweet ek sal nie doodgaan nie." - Elize Cawood het haar stryd teen servikale kanker met die "krag van 'n tier", vriende en familie se ondersteuning, oorwin.
Lees haar hele storie en meer oor sevikale kanker in SARIE GESOND
Verwante artikels
-
"Daar's 'n knop in my bors. Wat nou?!" - Sarie.com-blogger vertel
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 51
Sarie.com-gebruiker, Minette Stone, blog oor haar borskanker. "Dit wys ons net weer, kanker is nie jou speelmaatjie nie, jy moet vir geen oomblik dink jy het dit oorwin nie."
-
"My vrou het borskanker" - man vertel
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
-
'n Dokter met borskanker
SARIE - Oktober 2009
-
Jeremy Mansfield oor sy kanker-ervaring
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 8
-
SARIE GESOND nóú te koop!
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 11
Voel, lyk en wees jou beste met SARIE GESOND, 'n nuwe tydskrif uit die SARIE-stal. In dié uitgawe: 30 bl'e se 'altyd jonk'-wenke, aanpassings op Nataniël se lensie-dieet, bekendes verklap hoe hulle stres vasvat en alles oor klein kosmetiese prosedures
-
Willie Esterhuizen verloor sy vrou aan kanker
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 2
Akteur en regisseur Willie Esterhuizen (ook bekend as Vetkoekpaleis se Worsie) se vrou, Glen, is eergisteroggend aan kanker oorlede.














Kommentaar