Elizma Theron
"Veral een storie bly my by: Twee boere het swaargekry, want die grond was baie droog. Albei het gebid vir reën. Toe het die een boer gewag vir reën voor hy begin plant het, maar die ander een het dadelik sy lande begin voorberei. Só dikwels wag 'n mens ná gebed dat iets moet gebeur voor jy 'n kans waag. As ek nou vir iets bid, dink ek: Elizma, jy het gebid ... Now prepare for rain." - Elizma Theron, sangeres.
Lees oor die rolprent wat Elizma Theron daagliks inspireer
Verwante artikels
-
Elizma Theron oor haar en Theuns se nuwe fliek
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 4
Die sangeres Elizma Theron hou haar lyf deesdae aktrise. Ons gesels met haar
-
Elizma Theron se gunsteling fliek
SARIE - Oktober 2009
Elizma Theron, sangeres en aktrise in Villa Rosa gesels oor haar mees inspirerende fliek.














Kommentaar