Elke dag 'n pelgrim

Deur Suzette Truter, SARIE Maart 2010

"Alle mense - ryk arm, van alle kulture oor die wêreld heen - het dieselfde behoeftes. Dis universeel. 'n Staptog maak jou kop oop, jy kyk anders na die lewe. Dis onmoontlik om weer terug te gaan na jou groef. Maar jy hoef nie 'n pelgrimstog aan te pak om meer in voeling met jouself te kom nie - gaan stap in die natuur, klim 'n berg of loop 'n labirint." - Terry de Vries, joernalis, energieterapeut en labirintbouer van Stellenbosch.

**Lees in die Maart-uitgawe van SARIE oor 3 vroue se pelgrimstogte en wat hulle daaruit geleer het.

Verwante artikels

Kommentaar

  • Ek is ook op soek na meer inligting oor die pelgrimstap in die Karoo - het met hulle kontak gemaak in die verlede, maar kan dit nou nerens op my rekenaar kry nie! Enigiemand wat kan help asseblief.

    10de Jan. 2012, 23:51
  • ek sal baie graag me de vries wil kontak om meer te hoor ivm die pelgrimstof in die karroo.ek het op die internet gesoek maar kon nie n kontak nommer opspoor.help tog asb

    3de Aug. 2010, 13:35

Web Development by FormFunction