Dit laat jou dink

Elke dag ‘n pelgrim

“Alle mense – ryk arm, van alle kulture oor die wêreld heen – het dieselfde behoeftes. Dis universeel. ‘n Staptog maak jou kop oop, jy kyk anders na die lewe. Dis onmoontlik om weer terug te gaan na jou groef. Maar jy hoef nie ‘n pelgrimstog aan te pak om meer in voeling met jouself te kom nie – gaan stap in die natuur, klim ‘n berg of loop ‘n labirint.” – Terry de Vries, joernalis, energieterapeut en labirintbouer van Stellenbosch.

**Lees in die Maart-uitgawe van SARIE oor 3 vroue se pelgrimstogte en wat hulle daaruit geleer het.

  • retha geel

    ek sal baie graag me de vries wil kontak om meer te hoor ivm die pelgrimstof in die karroo.ek het op die internet gesoek maar kon nie n kontak nommer opspoor.help tog asb

  • Lorraine du Toit

    Ek is ook op soek na meer inligting oor die pelgrimstap in die Karoo – het met hulle kontak gemaak in die verlede, maar kan dit nou nerens op my rekenaar kry nie! Enigiemand wat kan help asseblief.

  • Danie Pieterse

    Kyk of jy nie jou tyd so kan inruim om deel te neem aan ‘n beplande staptog deur die Cere Karoo nie. Die verste afstand tussen twee dorpe, asook soos kon vasstel die enigste van sy soort staproete deur ‘n woestyn gebied. Van die mense beplanners saam met Danie is, wil dit graag ‘n jaarlikse instelling maak en omskep in ‘n pelgrimstog.
    Jy sal van die oefenprogram voorsien word asook ander inligting. Ons besig met kontak van profesionele persone wat voorheen al betrokke was met so iets. Dinge vorder goed en die datum is as dit goed gaan vanaf vrouedag tot die volgende naweek so met ander woorde jy sal so vyf dae uit die werk wees.
    Groete uit die Karoo
    KONTAK ONS VIR DIE 2013 pelgrimstog deur Ceres Karoo…..ons planne is nog in babaskoentjies, maar is besig om met profesionele mense die tog te reel.
    Daar sal so spoedig as moontlik ‘n web-blad gestig word waar ons inligting ook sal deurgee.
    daniep@telkomsa.net