• Salome Coetzee

    Elsabe is asemrowend en ek voel ‘n sielskontak met haar. Wil vreeslik graag met haar kontak maak op proffesionele vlak. Is besig met ‘n werk, maar wil nie veel daaroor sê. Voel egter sterk dat ek met haar daaroor met praat. Kan iemand my help om met haar in kontak te kom. Woon op Worcester en geen probleem om na Stellenbosch te reis.