elsje_4_
Dit laat jou dink

Ryk Neethling se suster, Elsje Blair, oor haar kankerstryd

“Dis die patroon van my lewe: Net wanneer ek begin gewoond raak aan die salige stilte, vrede en goeie gesondheid en geluk, daag vrees op, kom hy in sonder om te klop en vreet hy my yskas leeg…” sê Elsje Blair, Ryk Neethling se suster, oor die kankergewas in haar laerug wat vanjaar vir die soveelste keer kop uitgesteek het.

* Sy vertel haar volle verhaal in die September-uitgawe van SARIE, nou te koop.