Erik Holm oor sy grootste inspirasie, sy suster, Nike
As dit nie vir sy suster se inspirasie en dryfkrag was nie, was hy vandag 'n "patetiese kwadrupleeg" wat in sy huis weggekruip het omdat hy bang is vir die lewe, beken Erik.
"Ek sou my dae voor die rekenaar omgesit en rekenaarspeletjies speel het."
"Jy kan dit nie help om saam met Nike begeesterd oor goed te raak nie," vertel Erik. "Party mense sal jou van 'n idee vertel en dan klink dit vir jou na 'n nagmerrie, maar as Nike die idee voorstel, klink dit vir jou na die wonderlikste ding op aarde.
"Sy vertel my heeltyd van al die wonderlike goed wat ons kan doen. Sy doen dit natuurlik met soveel panache dat 'n mens later dink dit was eintlik jóú idee." - Erik Holm oor sy suster, Nike
* Lees die aangrypende artikel oor Erik en sy suster in die Oktober-uitgawe van SARIE - nou te koop!
Verwante artikels
-
Akteur Erik Holm en sy suster maak 'n avontuurprogram
SARIE - Junie 2010
"Daar is nie vir my grense nie, al is ek 'n kwadrupleeg!"
-
Erik Holm (Binneland se Rian) oor die inspirerende vrou in sy lewe
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 6
Sy het sy voete en arms geword en hy het haar lewe ’n anker gegee. Dis hoe Binneland Sub Judice se Erik Holm en sy suster Nike hul besondere verhouding beskryf vandat hy ’n kwadrupleeg geword het
-
Jý is die inspirasie
-
Mathys Roets en Peter Sarstedt saam op verhoog - FOTO's
SARIE September 2010 | Kommentaar: 3
Onthou nog daardie treffer ''Where do you go to my lovely?''
-
Rudi en Corlea oor Die Lieflinge se oornagsukses
SARIE - Oktober 2010
Die een dag is hulle onbekend, die volgende oggend beroemd. Is dit pure geluk?
-
SARIE by Mathys Roets se boekbekendstelling
SARIE Julie 2010
Mathys Roets het Julie 2010 in Bloemfontein sy outobiografie, Steeds Mathys, by die Volksblad-kunstefees bekend gestel – en SARIE was eerste daar!














Kommentaar