Dit laat jou dink

Facebook-fans oor boere se Lynda

“Ek dink in die vervolg moet die Boer soek ‘n vrou-span eers die dames volgens hulle karakter “keur” voordat ons op nasionale televisie aan hulle blootgestel word.” – Ria Harmse

“Ek dink weer Lynda en Ashley is omtrent die enigste girls wat vir opwinding gesorg het, al was dit nou omdat hulle hul ietwat kommin (of wat ook al mens dit wil noem) gedra het. Ek dink die grootste probleem met die 2de seisoen is dat basies al die boere vrek vervelig was…” – Irene Saunders

“Ten minste was Lynda die ‘beter’ een vd 2, toe loop ou Pieter H hom tog maar vas met die ander ‘ko…’ een! Kon dit al van dag 1 af voorspel het !” – Hannelie Muller

Kom kuier by sarie.com op facebook