Facebook-vriende oor die sokker

SARIE - Junie 2009

Facebook-vriende oor die sokker Foto’s: Rodger February Galery

"Dit gaan nie net oor die sokker nie . . . Dit gaan oor die fantastiese geleenthede en die feit dat Suid-Afrika op so 'n kleurryke wyse op internasionale terrein geplaas word. Is dit nie wonderlik om deel hiervan te wees nie?" – Rolene Barnhoorn

"Dit was so lekker om vanoggend Groenpunt-stadion op die BBC Breakfast Show te sien. Ek was so trots! My hart trek met 'n punt huis toe!" – Jeanette Kruger

"Die Europeër is bereid om geld te spandeer om sy span te ondersteun en die impak wat dit op toerisme volgende jaar gaan hê, is 'n fantastiese vooruitsig. Of jy van sokker hou of nie, sê dankie vir die ekstra Pond en Euro wat in ons land gespandeer gaan word. Ek sê, trek jou geel T-hemp aan en sing so hard soos wat jy kan!" – Retha Dawson

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction