sr1002myselfdinge44
Dit laat jou dink

Flankeer-SMS’e: Was jy al in die moeilikheid?

Ons het vir julle op Facebook gevra: Het jy al in die moeilikheid beland oor flankeer per SMS?

“Nee nogal nie sal nie my maat so verneder nie.” - Joryn Scheider Niemand

“Dis te lekker om so met jou eie man te flirt…he he. Hou die huwelik intresant en hoekom met iemand andes wil flankeer as jy jou eie lewensmaat het :)” – Luchaé van Eck

“Stel nie belang om iemand anders weer van vooraf te moet “train” nie. 20jaar van getroude lewe saam met my man het ons nader aanmekaar gebring……nee dankie vir ‘n flankeerdery!” – Wilna Brewis Wegner

“Mans in hulle 40 is n gevaarlike spesie…wie het tyd vir n gechat op jou foon heeldag!” – Joewina Lange

“My man het en ons huwelik onherstelbare skade berokken. Dit sal great wees as jul n iets kan skryf oor mans en manne-pouse.” – Linda Bosman

Lees wat sê Dr. Eve oor flankering

  • j shepherd

    die hele artikel maak seker sin,dit kan met ieder en elk gebeur,as jy dit toelaat….as dit vir jou voel jy en jou man leef by mekaar verby,julle ken nie mekaar se behoeftes nie,wees eerlik en vertel dit vir mekaar…hoekom eers verbode vrugte proe en dan jou dade wil regverdig met woorde…nee sussie,jyt n koue swembad nodig gehad.

  • serina

    ek is op die staduim van my lewe waar ek net in n kroeg wil le ek besef dis verkeerd maar ek voel gelukkig daar en voel daar kan ek oop maak, ek het n kerel hy is 40 en ek is 22 ek wil; net he hy moet my kan vertrou het hy dalk teveel insecurities??? hy is baie jaloers en besitlik op my ek het dringend raad nodig kan iemand help asb!!!!!