franci_lg
Dit laat jou dink

Franci Swanepoel: Voorheen ‘n ‘reeks-diëter’, nou nie meer

“Ek het vir vyf jaar nie jeans gedra nie, net los langbroeke met rekke. Nou besit ek ses pare jeans! Ek het selfs soos ‘n jong meisie vir my ‘n paar skinny-jeans gekoop,” sê Franci Swanepoel, Binneland sub judice se Toeks, oor hoeveel gewig sy verloor het.

Gaan kry jou September uitgawe van SARIE en kyk hoe mooi lyk sy nou. Jy kan ook 3 dae van haar dieet kry in jou nuutste uitgawe!

  • Elsabe Reinhardt

    Sy lyk stunning wil weet hoe en wat sy gedoen het stel baie belang.

  • Adri

    Wel die artikel het my gemotiveer en ons as gesin wat oorgewig is volg nou die eetplan wat gesond is.

  • Corrie

    Ek dink ons afrikaans boervrou eet almal verkeerd. ek sal gaan wil weet by wie was Franci sodat ek ook die dr kan besoek.Ek het al by ‘n dr R3000 spandeer en nog geen verandering. Ek het my voet en enkel gebreek beweeg baie moeilik omdat ek oorgewig is. en Franci jy en ek is ewe oud en jy lyk stunning sal ek ook kan?

  • Adelle

    Ja, waar kan ons uit vind? By wie was sy? Daar is ‘n paar verslankings plekkies in Sandton. Waar het Franci gegaan?

  • Su-anie de Bruin

    Sal ook baie graag wil weet, waar en wat. Is so moeg om altyd met die gewig te sukkel, veral nou dat die winter verby is en somer hier is!

  • Tanja Vermeulen

    Hi daar, Gee seblief die detail van die dieet waarop sy was en by watter dokter