sr0912kerswens02
Dit laat jou dink

Akteur Frank Opperman se grootste kerswens

Ek wens dat my 3-jarige dogtertjie, Ena, niks hoef te weet van misdaad in die volgende jaar nie. In ons woonbuurt was daar al ’n paar voorvalle wat haar ongelukkig daarvan bewus gemaak het. En ek wens dat ek Johannesburg nooit sal hoef te verlaat weens misdaad nie. Dat dit nooit so erg sal word dat ons nie meer hier kan bly nie.

Vir nog bekendes se kerswense, kry jou Desember-SARIE (vanaf 9 November te kry).