Gaan jy deur 'n wintertyd in jou lewe?
Wanneer jy deur 'n wintertyd in jou lewe gaan, kan dit voel asof God van jou vergeet het. Jy beleef dalk 'n donkerte wat voel asof geen lig ooit weer sal skyn nie. Theo Geyser, predikant en sanger van die groep Prophet, gesels hieroor:
"Perfeksie is 'n mite, daar sál wintertye in jou lewe wees. Jesus kon ook besluit het om daar in die tuin voor sy kruisiging om te draai en teen God se wil te gaan, maar hy het nie. So dikwels soek ons net die opstanding en die oorwinning. Maar voor dit kan gebeur, moet daar dinge in ons doodgaan en moet ons die intense pyn daarvan ervaar. Ons sukkel vandag om te voel. Ons goeters en die luukses in ons lewe maak ons arm en keer ons om egte lewens te lei. Dis soos wanneer die Here vir Paulus sê: 'Hou aan om jou pyn te ervaar.' Want ons donker kant is God se manier om ons te lei."
Verwante artikels
-
Michélle se redakteursbrief in SARIE KOS - Winter 2009
SARIE KOS Winter 2009
-
Steve: "Somers is mooier, winters kouer, reën harder"
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 2
-
Winter Skoonheid 2010: trends uit New York
SARIE - Mei 2010
Die pas is blitsig en jou tyd skraps. Skep só – vinnig – die perfekte gelaat, selfs agterin ’n geel taxi!
-
Winter-skoonheid 2010: Stralerjakker-styl
SARIE - Mei 2010
Die nuutste skoonheidstrends van regoor die wêreld. Reis saam deur op die verskillende wêreldstede te klik.
















Kommentaar